Parkieland: (012) 460 1976   |   Laerskool: (012) 460 7201

  • V3 Banner 01
    HIER KRY ONS VLERKE…
  • V3 Banner 02
    WAAR ELKE KIND TEL…
  • V3 Banner 03
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 04
    UITNEMENDHEID
  • V3 Banner 05
    ONS GEE OM!
  • V3 Banner 06
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 07
    WAAR ELKE KIND TEL…

GRAAD 3

Huiswerk: 26 – 30 Augustus 2019 (week 8)

Tema: Ruimte

skoolbussie    banksakkie   varknekkie   broekrekkie   landsvlaggie    rivierklippe    goudvissie    televisiekassie    hoenderhokkie    spaarbussie    roomysklokkie     visblikkie    kerkrokkie    geelhouttakkie    plaashekkie

Afrikaanse spelwoorde:

English spelling:

tall    full     small     fill     doll     moss     dress     toss     less     kiss     staff     cuff     sniff         off

Dictaton:

Ask around before you sell your stuff.

Everybody made a fuss because we won the trophy.

The pheasant will fly away if you make a loud noise.

Wiskunde huiswerk vir die week:     

  • Departementele boek: bl. 40 – 43
  • Leer x7 en ÷7.

Afrikaanse huiswerk vir die week:

  • Klasleesboek soos deur Juffrou aangedui:

Maandag: _________________________________

Dinsdag: __________________________________

Donderdag: ________________________________

  • Leer spelwoorde vir Vrydag se toets.
  • Skryf 5 Gr. 3 sinne met jou spelwoorde.
  • Teken ‘n prentjie oor soveel van jou spelwoorde as wat jy kan.
  • Onthou Beroepsdag!!

English homework for the week:    

  • Read as directed by your Teacher:

Monday: __________________________________

Tuesday: __________________________________

Thursday: _________________________________

  • Study spelling words and dictation for Friday’s test.
  • Do comprehension test. Remember to use FULL sentences.
  • Study all pages of Irregular Verbs.

ONS ONDERSTEUN GRAAG

“Die organisasies betaal vir die advertensiespasie. Laerskool Menlopark distansieer hulle van enige opinies of gedrag wat deur die
adverteerders gehuldig mag word en teenstrydig is met die etos en kultuur van Laerskool Menlopark”

.