Parkieland: (012) 460 1976   |   Laerskool: (012) 460 7201

  • V3 Banner 01
    HIER KRY ONS VLERKE…
  • V3 Banner 02
    WAAR ELKE KIND TEL…
  • V3 Banner 03
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 04
    UITNEMENDHEID
  • V3 Banner 05
    ONS GEE OM!
  • V3 Banner 06
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 07
    WAAR ELKE KIND TEL…

Die Gr.1-3: Leerlinge se tuiswerk word weekliks gelaai. Die Gr.4-7: Die toets-en eksamenroosters met elke vak se afbakening word ‘n week voor die toetsdag gelaai.

EERSTE KWARTAAL 2020

Skoolassesseringsplan 1ste Kwartaal Graad 6

TOETSROOSTER GR 4-7                     

Datum

Gr 4

Gr 5

Gr 6

Gr 7

Do 30/1

AFRIKAANS
(Taal)

Do 6/2

ENGELS

(Comp)

ENGELS

(Comp)

ENGELS

(Comp)

ENGELS

(Comp)

Do 13/2

AFRIKAANS

(Begrips)

AFRIKAANS

(Begrips)

AFRIKAANS

(Begrips)

TEGNOLOGIE

Do 20/2

NW en TEG

WISKUNDE

NW en TEG

EBW

Do 27/2

WISKUNDE

SW (Geo/Gesk)

WISKUNDE

WISKUNDE

Do 5/3

SW (Geo/Gesk)

NW en Teg

SW (Geo/Gesk)

SW (Geo/Gesk)

Di 10/3

NW

  • 40 minute toetsperiodes
  • Geen toetse word in Lewensvaardigheid (teorie) en Kunste geskryf nie
  • 10/3/2020 Alle deurlopende assessering afgehandel

WERKSAFBAKENINGS

NW GR 6 TOETS (20/02/2020)

VIR DIE VOORBEREIDING VAN DIE TOETS, MOET DIE HANDBOEK ASOOK DIE SKRIF GERAADPLEEG WORD:

ONDERWERP 1:

Bl. 1 – 10. Leer al die aktiwiteite en sleutelwoorde.

Al die werk in die skrif sowel as die table van die eksperimente.

ONDERWERP 2:

Bl 11 – 26. Al die aktiwiteite behalwe aktiwiteit 5. Tabel oor vitamiene en minerale sowel as die funksies daarvan. Sleutelwoorde is belangrik

ONDERWERP 3:

Bl 27 – 38. Sleutelwoorde en metodes van verwerking.

LEKKER LEER!!

ONS ONDERSTEUN GRAAG

“Die organisasies betaal vir die advertensiespasie. Laerskool Menlopark distansieer hulle van enige opinies of gedrag wat deur die
adverteerders gehuldig mag word en teenstrydig is met die etos en kultuur van Laerskool Menlopark”

.