GRAAD 7
Die Gr.4-7: Die toets-en eksamenroosters, elke vak se afbakening, word ‘n week voor die toetsdag gelaai.
EERSTE KWARTAAL 2021
Skoolassesseringsplan 1ste kwartaal Graad 7
AFBAKENINGS
LANGUAGE TEST: FRIDAY 19 MARCH 2021
- Tenses (present, past + future indefinite / present + past continuous / present + past perfect)
- Questions and negatives
- Parts of speech – nouns, adjectives, verbs, adverbs, pronouns, prepositions
- Subject, verb, object
- Punctuation – comma
- Conjunctions
GR.7 AFRIKAANS AFBAKENING 15 MAART
WISKUNDE GRAAD 7
Vrydag 26 Maart 2021
Inhoud: Prac bladsy Bl 1 – 14 en Survival reeks Bl.1 – 35
Heelgetalle
Veelvoude
Faktore
Priemgetalle
Faktorisering
GGF (grootste gemene faktor)
KGV (kleinste gemene veelvoud)
Verhoudings
Koers
Eksponente
Lekker leer!
S.W – GR. 7 KWARTAAL 1: TOETSAFBAKENING WOENSDAG 24 MAART 2021 |
Afdeling 1: Geografie – Kaartwerk
Eenheid 1 – Plaaslike kaarte en straatkaarte
- 8 – 10
Eenheid 2 – Sketskaarte en verduideliking van roetes
- 11 – 13
Eenheid 4 – Afstand en skaal
- 16 – 18
NB! Kompasrigting en grade (PAPIER IN JOU SKRIF)
Afdeling 2: Geskiedenis – Die koninkryk van Mali en die stad Timboektoe.
Eenheid 1 – Handel oor die Sahara-woestyn
- 26 – 28
Eenheid 2 – Die koninkryk van Mali
- 29 – 32
NB! Bestudeer alle skriftelike aktiwiteite en klasoefeninge.
GRAAD 7: EBW TOTAAL: 50 AFBAKENING: KWARTAALTOETS DATUM: WOENSDAG 17 MAART 2021 |
Kwartaal 1:
Onderwerp 1 – Die geskiedenis van geld (eenheid 1 – 3)
- Bl. 2 – 11
Onderwerp 2 – Behoeftes en begeertes (eenheid 1 – 3)
- Bl. 14 – 22
Onderwerp 3 – Goedere en dienste (eenheid 1, 2, 4 en 5)
- 25 – 27 en 30 – 33
NB! Alle relevante aktiwiteite in jou skrif moet nagesien word en weer gedoen word vir oefening ter voorbereiding vir jou kwartaaltoets.