Parkieland: (012) 460 1976   |   Laerskool: (012) 460 7201

  • V3 Banner 01
    HIER KRY ONS VLERKE…
  • V3 Banner 02
    WAAR ELKE KIND TEL…
  • V3 Banner 03
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 04
    UITNEMENDHEID
  • V3 Banner 05
    ONS GEE OM!
  • V3 Banner 06
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 07
    WAAR ELKE KIND TEL…

Musiek

Ons bied praktiese en teoretiese musiekonderrig in die volgende instrumente:

  • Addisionele Teorie
  • Blokfluit
  • Dwarsfluit
  • Kitaar
  • Klavier
  • Klawerbord
  • Sang
  • Tromme

Koste: Individueel – R150 per les
Leerders neem deel aan Eisteddfod kompetisies en ook Unisa, Royal Schools en Trinity eksamens. Informele assessering vind plaas aan die einde van die tweede kwartaal en formele assessering tydens die vierde kwartaal. 
Tydens ons jaarlikse prysuitdeling kry leerders erkenning vir hul harde werk.  Hul moet egter die hele jaar betrokke wees om erkenning te ontvang.
Indien u belangstel om u kind by die Musiekakademie in te skryf, kontak Susan Coetzer of e-pos na marnadedekind@gmail.com. Vir enige navrae, kontak Susan Coetzer of Marna Dedekind by 083 230 9373


Drama

Drama-onderrig begin Maandag 14 Januarie 2019. Klasse word elke weeksdag aangebied om 13:30 – 14:00 vir die juniors en vanaf 14:00 vir die groter kinders. Kinders kies 1 klas per week. Indien die klas bots met sportafrigting, skuif die drama vir die betrokke kwartaal tydelik na ‘n ander tydgleuf.
Skakel Me. Marié Erdmann: 012 348 0803 of 076 090 5531


Kuns

Kuns

ONS ONDERSTEUN GRAAG

“Die organisasies betaal vir die advertensiespasie. Laerskool Menlopark distansieer hulle van enige opinies of gedrag wat deur die
adverteerders gehuldig mag word en teenstrydig is met die etos en kultuur van Laerskool Menlopark”

.