Redenaars

Leerders word vanaf graad 1 blootgestel aan die vaardigheid om te redeneer.

Nuusperiodes in die grondslagfase is bekend vir terugrapporteer, dink en redeneer.

Leerders kry die geleentheid om tydens saalperiodes oor skoolaktiwiteite terug te rapporteer.

Redenaarsopleiding video’s hieronder beskikbaar.