Parkieland: (012) 460 1976   |   Laerskool: (012) 460 7201

  • V3 Banner 01
    HIER KRY ONS VLERKE…
  • V3 Banner 02
    WAAR ELKE KIND TEL…
  • V3 Banner 03
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 04
    UITNEMENDHEID
  • V3 Banner 05
    ONS GEE OM!
  • V3 Banner 06
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 07
    WAAR ELKE KIND TEL…

Laerskool Menlopark bied elke 4 jaar ‘n spogrevue aan waaraan elke kind in die skool deelneem. Die revue gee aan die kinders die geleentheid om op te tree op ‘n verhoog in ‘n massaproduksie. Dit is baie harde werk maar ook baie pret.

ONS ONDERSTEUN GRAAG

“Die organisasies betaal vir die advertensiespasie. Laerskool Menlopark distansieer hulle van enige opinies of gedrag wat deur die
adverteerders gehuldig mag word en teenstrydig is met die etos en kultuur van Laerskool Menlopark”

.