Voortrekkers

Die Kruithoring Kommando is deel van Laerskool Menlopark sedert 1953.

Ons is ‘n dinamiese kultuurbeweging vir die jeug, gerig deur ‘n Bybels-Christelike lewens- en wêreldbeskouing tot ‘n lewenswyse van eer aan God en diens aan volk, land en medemens.

Ons fokus op die aanleer van vaardighede soos:

  • Veldkook,
  • Spoorkennis,
  • Ruimtewaarneming,
  • Boeresport,
  • Roeikuns,
  • Weerkennis,
  • Medemens,
  • Gedenkwaardighede,
  • Persoonlike Versorging, ensovoorts


Die Voortrekkers beleef hope pret en avontuur op ons kampe!

Vir meer inligting besoek asseblief die kommando se Facebookblad

Kontakbesonderhede: