Gholf

Laerskool Menlopark se gholfspanne neem deel aan:

  • Vriendskaplike gholfdae
  • Liga-byeenkomste 
  • Super 12-kompetisie


Daar word in die 3de kwartaal proewe gehou. Die ligawedstryde vind gedurende die 4de kwartaal plaas. Die datums sal vroeg in die 4de kwartaal, na ontvangs, uitgegee word. Twee spanne verteenwoordig die skool wat uit 4 deelnemers bestaan met een reserwe vir die B-span. Elke kind moet poog om lidmaatskap te bekom by ‘n gholfklub, sodat ‘n amptelike voorgee aan die leerling gegee kan word.

Oefentye:

Maandae:
Dinsdae:
Woensdae:
Donderdae:
Vrydae:

Kontakbesonderhede:

Mnr. Corné Esterhuizen

gholf@menlolaer.co.za

Volgende aan die gebeur:

Prestasies: