Parkieland: (012) 460 1976   |   Laerskool: (012) 460 7201

  • V3 Banner 01
    HIER KRY ONS VLERKE…
  • V3 Banner 02
    WAAR ELKE KIND TEL…
  • V3 Banner 03
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 04
    UITNEMENDHEID
  • V3 Banner 05
    ONS GEE OM!
  • V3 Banner 06
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 07
    WAAR ELKE KIND TEL…

Laerskool Menlopark bied die geleentheid vir al ons leerlinge om hokkie te speel. Mini-hokkie word aangebied vanaf Gr. 1 en ligaspanne neem deel van Gr. 4 tot 7. Beide seuns en dogters kan hokkie speel.
Ligawedstryde vind plaas in die derde kwartaal maar oefenwedstryde word reeds in die tweede kwartaal gespeel.

Oefentye en ligabepalings word jaarliks beskikbaar gestel voor die hokkieseisoen begin.

Organiseerder

Adele Wilken
Epos: hokkie@menlolaer.co.za

ONS ONDERSTEUN GRAAG

“Die organisasies betaal vir die advertensiespasie. Laerskool Menlopark distansieer hulle van enige opinies of gedrag wat deur die
adverteerders gehuldig mag word en teenstrydig is met die etos en kultuur van Laerskool Menlopark”

.