Parkieland: (012) 460 1976   |   Laerskool: (012) 460 7201

  • V3 Banner 01
    HIER KRY ONS VLERKE…
  • V3 Banner 02
    WAAR ELKE KIND TEL…
  • V3 Banner 03
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 04
    UITNEMENDHEID
  • V3 Banner 05
    ONS GEE OM!
  • V3 Banner 06
    WERK HARD, SPEEL LEKKER!
  • V3 Banner 07
    WAAR ELKE KIND TEL…

By Laerskool Menlopark ontgin en ontwikkel ons in samewerking met Marcay Cillie se Tennis Akademie Menlo se top tennisspelers.

Tans is daar 8 tennisspanne wat aan die Gauteng Noord-liga deelneem. Liga-wedstryde vind gedurende die eerste- en derde kwartaal plaas.

Skoolkampioenskappe vind plaas gedurende die tweede en vierde kwartaal en besorg vir elke tennisspeler sy of haar plek op die ranglys.

Vir enige inligting aangaande die Daagreëls (Challenge Procedure), Oefentye (Team Practise), Ranglys (Ladder teams), Wedstrydbepalings en uitslae (League Court Allocations) Klik hier

Organiseerder

Desire Klopper
Epos desire.klopper@menlolaer.co.za

ONS ONDERSTEUN GRAAG

“Die organisasies betaal vir die advertensiespasie. Laerskool Menlopark distansieer hulle van enige opinies of gedrag wat deur die
adverteerders gehuldig mag word en teenstrydig is met die etos en kultuur van Laerskool Menlopark”

.